Die streke van Nieu-Seeland is die administratiewe jurisdiksies van die land se streeksrade en eenheidsowerhede; die land is in sestien sulke gebiede verdeel.